Loading...
Theuns Jordaan

Theuns Jordaan

23 Augustus 2019 Slegs vir een aand.

Een van die grootste stemme in Afrikaans musiek. Theuns is met sy diep rasperstem nie net n uitstekende sanger nie, hy het ook deur die jare sy staal as liedjieskrywer gewys.

Kom sien Theuns slegs vir een aand.

23 Augustus | 20h00

Kaartjies R150 elk
Vir kaartjies skakel 018 469 9100 of info@riocasino.co.za

Scroll to Top