Loading...
Central Reservations

Quick Booking

Straatligkinders

Straatligkinders

22 Februarie 2019 Die bekende oorspronklike Potch rock-groep

Ses jaar sedert die vrystelling van hul vorige album, het die bekende oorspronklike Potch rock-groep STRAATLIGKINDERS ín nuwe album vrygestel. Die nuwe album, getiteld VERDWYN, is nou beskikbaar en die groep sal hulle nuwe musiek deel by Rio.

Straatligkinders
In die Escapades Theatre
22 Februarie 2019 | 19h30
Early bird special - R80
Op die nag R100
Beskikbaar by die deur

Vir meer inligting, skakel 018 469 9100

Scroll to Top